Kamp Naweek | Bonnievale

Date 

8 December 2023
- 10 December 2023
December 8, 2023
- December 10, 2023
8 - 10 Dec 2023
Time
15:00
- 13:00 SAST
Venue
Registration Closes
8 December 2023, 11:59pm
Cost
See Quicket for Pricing 

Ons nooi almal om saam te kom kamp en die jaar af te sluit saam met jou Gees-familie.

Jy/julle sal alles wat nodig is om te kamp self moet bring asook jou eie kos vir die naweek.

Sondagoggend sal ons 'n diens hou in die mooi natuur.

Tyd & Datum
15:00 Vrydag 8 Des - 13:00 Sondag 10 Des

Aktiwiteite om te doen sluit in:

  • Bergklim
  • Bergfiets ry
  • Swem [dam]
  • Roei op dam met bootjie
  • Stap roetes
  • Voëls Kyk
JG-Logo-226x100-02px